Geskenk Keuse
...Kliek hier om te kyk
Chefs@Work Kaapse Vye in Balsamiese Stroop
Sappige vye in 'n dik soet stroopsous.
Chefs@Work Brandrissie Olie
Extra Virgin Olyfolie subtiel gegeur met 'n tikkie brandrissie.
Sprinkel dit oor pasta of slaai vir ekstra geur.
Stonehill Lemoen Gegeurde Olywe
Swart olywe met die geur van vars lemoene op jou tong.
Knot Chil.le Dessert Dukkah
Anna-Lena maak 'n heerlike soet dessert dukkah.
Handgemaakte Olyf Lepel
Olyflepel handgemaak deur Xhosa-plaasvrouens van Kokskraal om daardie vet olywe mee te skep.
LekkerBek Neut Wafers
Tuisgemaakte beskuitjies van die LekkerBek span – bros en fyngesny.
LekkerBek Versuikerde Vrugte Biscotti
Twee-maal gebak en tuisgemaak. Heerlike saam met dessert wyn of as 'n soet versnapering.