stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte
 
 

  Partytjies

 

                                                                                                             dit gaan oor die Lekker Dinge in die lewe

 

 
       
   

LekkerBekke hou die lekkerste partytjies en funksies – want dis wat hulle goed doen!

Ons hou van goeie kos, goeie wyn en alles moet mooi en net reg wees.

Om alles te kroon is die LekkerBek Span altwee onder die Maagd sterreteken gebore

en dit is ‘n formidabele kombinasie van presies en lekkerte.

 

Die LekkerBek Span kan jou funksie reël met wonderlike idees, uitnodiging ontwerp, die perfekte plek

met die lekkerste spys en drank en sommer ook so bietjie vermaak ook as jy sou wou.

 

Shani se Arabiese 21ste

 

Andanté het haar graad in Grafiese Kuns by Tukkies verwerf en ook Honneurs in “Brand Management” by Vega

Kommunikasie Skool. Die afgelope 3 jaar het sy spesialiseer in funksies reël vir kliënte wat nuwe produkte bekend wil stel.

 

Wirie is ‘n oud student van Maties en Vega Kommunikasie Skool. Sy het jare se ondervinding in die spysenierings bedryf

as eienaar van die Anton van Wouw Restaurant in Doornfontein en deel eienaar van De Fistermann Restaurant

in Commissioner Straat, Johannesburg.

 

Die LekkerBek Span is gekonfyt in die reël en hou van die lekkerste en

beste funksies van die begin to einde.

 

Kontak ons gerus:

 

Andanté

082 377 4537

andante@lekkerbek.co.za

 

Wirie

082 552 8835

wirie@lekkerbek.co.za