|
Kaapstad, ook bekend as Die Moederstad, is soos
'n juweel omvou deur die hange van Tafelberg,
Duiwelspiek, Leeukop en Seinheuwel. Die Kaap
wemel van LekkerBekke wat die goeie lewe geniet.
Daar is Buurtmarkte, Boeremarkte, Organiese
Markte, en Padstalle by die dosyne, en dis waar
ons gaan soek na tuisgemaakte lekkerte. En ons
vind dit ……. in oorvloed. |