| |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Biekie Baie Lekka
Karoo Bees Biltong en Droëwors
Die lekkerste nat beesbiltong en regte vleis droëwors
in die land! Reguit vanaf Vlakfontein in die
Victoria Wes distrik.
|
|
| |
|
/Biltong%20&%20Droe%20Wors%20copy.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Biekie Baie Lekka
Dip uit die Karoo
'n Heerlike songedroogde tamatiedip gegeur met
olywe, mosterd en kruie.
Eet dit saam met varsgebakte brood,'n kaasbord en
beskuitjies of dit is net so lekker saam met pasta. |
|
| |
|
/Focaccia%20Dip.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Karoo Ekstra Virgin Olyfolie van Rhenosterkop
Olyfolie met lyf en persoonlikheid, eie aan die
Karoo. Eet dit met brood,
balsamiese asyn en
sout, of drup dit oor jou slaai. |
|
| |
|
/Olive%20Oil%20copy.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Karoo Groen Olywe gestop met Knoffel van
Rhenosterkop
Dink groot en vet, sagte groen olywe gestop met
bros-byt, gepekelde knoffel
van die plaas. |
|
| |
|
/Green%20Olives%20with%20garlic%20copy1.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Karoo Olyfsmeer
van Rhenosterkop
Ook bekend as “Tapenade”. Lekker op vars baguette
saam met kaas. |
|
| |
|
|
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Jean-Maré
Gekruide Olywe
Sappige groen en swart olywe, delikaat gegeur met
kruie van die plaas. |
|
| |
|
/Herbed%20Olives.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Jean-Maré
Gepekelde Plaas Knoffel
'n Bros pekel knoffel southappie, soos in ingelegde
uitjie.
Bedien dit met
jou kaasbord, koue vleis of as 'n
versnapering. Verslawend lekker. |
|
| |
|
/Pickled%20Garlic%20copy.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Karoo Moon Bread and Butter Pickle
'n Heerlike pekelrige Karoolekkerte van Judy in Graaff Reinet.
Fyngesnyde komkommer, uie, seldery en
mostertsade.
Fantasties saam
met koue vleis en bros brood. |
|
| |
|
/Bread%20&%20Butter%20Pickle.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Karoo Moon Sublime Beetroot Jam
Beet, vars uit die aarde, gekook met 'n tikkie
gemmer.
Gebruik dit soos
blatjang om jou huiskos op
te kikker
of op lekker vars warm brood met
egte botter-
Subliem. |
|
| |
|
/Beetroot%20jam.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
LekkerBek Neut Beskuitjies
Tuisgemaak deur die LekkerBek span en soveel
lekkerder as winkel beskuitjies. |
|
| |
|
/Nut%20Wafers.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
LekkerBek Neut en Versuikerde Vrugte Biscotti
Twee-maal gebak en tuisgemaak. Geniet dit saam met
koffie, dessert wyn,
of as 'n lekker soet
peuselhappie. |
|
| |
|
/Fruit%20Biscotti.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
_12C.jpg) |
|
Handgemaakte Olyflepel
'n Baie spesiale ystervark-pen olyflepel, handgemaak
deur Xhosa vrouens op
die plaas Kokskraal in die
Cookhouse distrik. Perfek om daardie glibberige
olyf
uit die botteltjie te skep. |
|
| |
|
/Olive%20Spoon%20copy.jpg) |
|
|
| |
|
_12Ab.jpg) |
|
|
|
| |
|
|