_12x.jpg) |
_12AFR1.jpg) |
| |
_13A.jpg) |
|
|
| |
|
/WLand_TOP.jpg) |
|
| |
|
|
|
| |
|
Die
KAAPSE WYNLANDE
Geskenk |
|
| |
|
|
|
| |
|
|
Die mooiste mooi, die blouste blou berge en
groen van die wingerde â die Kaap se Wynlande.
Dit is oestyd, en jy ruik die druiwe oppad na
die kelders, eindproduk-
van die beste wyn in
die wĂȘreld.
LekkerBek bring vir jou die beste wyn en
sjokolade kombinasie in die Kaap.
Waterford Landgoed wyn uit die Blaauwklippen
Vallei net buite Stellenbosch, gepaard met
Von
Geusau handgemaakte sjokolade van Greyton in die
hartjie van die Overberg.
Sjokolade met
teksture en geure so subtiel en in absolute
harmonie met die wyn
â asof die engele dit vir
jou voorsit.
Die
LekkerBek Wynland Geskenk is baie spesiaal,
geniet dit saam met vriende en geniet elke
oomblik! |
|
|
| |
|
|
|
| |
|
Hoe om jou Kaapse Wynland geskenk te geniet.
Vat 'n slukkie wyn, rol dit rond in jou mond en sluk
saggies, dan 'n happie sjokolade en dan weer 'n slukkie
wyn... Onvergeetlik Lekker! |
|
| |
_13C.jpg) |
|
_13D.jpg) |
| |
|
|
|
| |
_13A.jpg) |
|
_13B.jpg) |
| |
|
Die MEES
EKSKLUSIEF
van "Geskenke
vir die
Sintuie" |
|
| |
|
|
|
| |
|
Hierdie
geskenk keuse bestaan uit die volgende noukeurig
geselekteerde produkte: |
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
/WineSelection.jpg) |
|
| |
|
|
|
| |
|
Prys:
R1050.00
 |
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
/WE%20Cab%20Sav%20(Cropped)%20White.jpg) |
|
|
Waterford Cabernet Sauvignon |
|
(gepaard met
Von
Geusau
Rock Salt Dark Chocolate) |
|
|
|
Cabernet word graag saam met geurige disse gedrink. Die sout
in die |
|
sjokolade verskaf daardie geurigheid
wat die Cabernet komplimenteer. |
|
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
/Heatherleigh.jpg) |
|
|
Waterford Heatherleigh Natural Sweet,
|
|
(gepaard met
Von Geusau Rose Geranium Milk Chocolate) |
|
|
|
Die soet wyn het aromatiese geure van muskaat rosyne en
vanielje, die |
|
sjokolade proe soos vars blomme en sagte koekies. Die
twee saam proe |
|
soos sondroog vrugte in rum gegeurde roomys. |
| |
|
|
|
| |
|
|
|
| |
|
|
|
/kevinArnold.jpg) |
|
|
Waterford Kevin Arnold Shiraz
|
|
(gepaard met Von Geusau Masala Chai Dark Chocolate) |
|
|
|
Die wyn en sjokolade het altwee heerlike warm geure van
neut, kaneel |
|
en kruienaeltjies â die perfekte kombinasie. |
|
|
| |
|
|
|
| |
|
Kliek hier om jou Kaapse Wynlande Geskenk te bestel |
|
 |
|
|
|
Hierdie is die
hart van LekkerBek: Tuisgemaakte, seisoenale en
streeks lekkerte |
|
pragtig verpak
en afgelewer by
jou adres! |
|
|
|
Vir spesiale
versoekke kontak ons gerus: |
 |
| |
_13C.jpg) |
|
_13D.jpg) |
| |
|
|
|