Hand gepluk op die landgoed, en delikaat gegeur met
kruie.
Het Vlock Casteel Boerejongens
Pop
in jou mond druiwe ingelê
in KWV brandewyn – asemrowend lekker saam met
vanielje roomys of as
'n soet versnapering op jou
kaasbord.
Handgemaakte Olyflepel
'n Baie spesiale ystervark-pen olyflepel, handgemaak
deur Xhosa vrouens op die plaas Kokskraal in die
Cookhouse distrik. Perfek om daardie glibberige olyf
uit die botteltjie te skep.
LekkerBek Neut Beskuitjies
Tuisgemaak deur die LekkerBek span, om jou kaas, patee
of olyfsmeer mee te geniet.