Die
lekkerste sagte toffie wat jy ooit sal geniet!
Stonehill Lemoen Gegeurde Olywe
Swart olywe met die geur van vars lemoene op jou
tong.
Handgemaakte Olyflepel
'n Baie spesiale ystervark-pen olyflepel, handgemaak
deur Xhosa vrouens op die plaas Kokskraal in die
Cookhouse distrik. Perfek om daardie glibberige olyf
uit die botteltjie te skep.
LekkerBek Neut Beskuitjies
Twee-maal gebak en tuisgemaak. Geniet dit saam met
koffie, dessert wyn, of as 'n lekker
soet peuselhappie.