Sappige groen en swart olywe, delikaat gegeur met
kruie van die plaas.
Biekie Baie Lekka
Karoo Biltong
(R150g)
Die lekkerste nat beesbiltong in die land! Reguit
vanaf Vlakfontein in die
Victoria Wes Distrik.
Handgemaakte Olyflepel
'n Baie spesiale ystervark-pen olyflepel, handgemaak
deur Xhosa vrouens op die plaas Kokskraal in die
Cookhouse distrik. Perfek om daardie glibberige olyf
uit die botteltjie
te skep.
LekkerBek Neut Beskuitjies
Twee-maal gebak en tuisgemaak. Geniet dit saam met
koffie, dessert wyn, of as 'n lekker
soet peuselhappie.
LekkerBek Versuikerde Vrugte Biscotti
Twee-maal gebak en tuisgemaak.
Heerlike saam met dessert wyn of as 'n soet
versnapering.