Die Groot Karoo is bekend as die Droe Hart van Suid
Afrika. Die Dorsland van die San en nagte so donker dat jy
die sterre uit die hemelruim kan pluk. Maar dit is die mense
van die Karoo wat dit so 'n spesiale plek maak...
Die
MOEDERSTAD
Geskenk Reeks
Kaapstad, ook bekend as Die Moederstad, is soos 'n juweel
omvou deur die
hange van Tafelberg, Duiwelspiek, Leeukop en
Seinheuwel.
Die
KAAPSE WYNLANDE
Geskenk Reeks
Die mooiste mooi, die blouste blou berge en groen van die
wingerde –
die Kaap
se Wynlande. Dit is oestyd, en jy ruik
die druiwe oppad na die
kelders, en die eindproduk is van die beste
wyn in die wêreld.
Die
SWARTLAND
Geskenk Reeks
Die naam
Swartland is aan die streek gegee deur niemand anders as Jan van Riebeeck nie. Die wêreld het vir hom “swart” gelyk omdat
die inheemse Renosterbos swart in voorkoms is,
vandag is dit Olyfland en
Wynland.
Die
Tema
Geskenk Reeks
LekkerBek het 'n heerlike verskeidenheid geskenke geskik vir
enige geleentheid