stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte     *    stuur 'n geskenk van tuisgemaakte lekkerte
 

Vir kos fotografie en resep ontwikkeling, kliek hier

 

 


 

Volg ons blog vir resepte, voorstelle & lekker kos nuus!


 

Lees ons 'Tweets' op

 Follow LekkerBekke on Twitter

 
 

LekkerBek in die NUUS

>>kliek hier     


 

 

 

 

 
 
 
 

Ontvang ons nuutste Spesiale Aanbotte,

Resepte & Nuus!          

Stuur 'n Geskenk van Tuisgemaakte Lekkerte!

 

LekkerBek verskaf  'n heerlike reeks "lek-jou-lippe-af" 

tuisgemaakte, Suid Afrikaanse produkte as

geskenke aan privaat en korporatiewe kliënte,

vriende of familie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Volg ons Blog vir

Kos Nuus, Resensies en Resepte

 

****************

 
       LekkerBek geskenke is so
         uniek want dit is:

Seisoenaal 

Hand-en-tuisgemaak

Eie aan spesifieke Suid Afrikaanse Streke

Altyd lekker, pragtig verpak en eg Suid-Afrikaans!

 

LekkerBek is soveel meer as net 'n geskenk: Dit is 'n reis diep na die Koshart van Suid Afrika!

Elke geskenk vertel 'n storie van die hand agter die maak en die reis van die LekkerBek Span... want 'n reis gaan nie net oor die bestemming nie, maar die ervaring.

Dit is presies LekkerBek se wens vir jou: Dat agter elke LekkerBek Geskenk lê die belofte van 'n besonderse ervaring

 

!

Omdat ons produkte tuisgemaak is, kan jy verseker wees dat dit meestal vry van chemikalië, organies en gesond is. 
   
   

 

Kos & Spanbou:

 

"Verskriklik baie dankie vir 'n WONDERLIKE dag saam met julle!  Almal het dit verskriklik baie geniet, en kan nie uitgepraat raak daaroor nie!! Dankie vir die HEERLIKE kos, en ook al die tips, idees & resepte wat julle met ons gedeel het!  Ons waardeer dit verskriklik baie!!!

-  Marlene, North Wes Universiteit

 

“Everybody raved about the delicious food.” -  Agatha

 

“Julle is awesome – almal praat net oor die lekker kos!” – Lizette

 

“Dankie vir die lekker eetgoed – perfek reg gelees." – Estelle

 

"Thank you for making Nadja's Party so special. Your special touch and effort to everything is much appreciated and valued!" - Lorraine

 

Geskenke:

 

"BAIE dankie alles was perfek en die dames was baie beindruk met die geskenk. Baie dankie vir julle puik diens!'" - Retha

“Dis vreeslik lekker, ons gaan beslis weer bestel.” – Eugenie

 

“The guys loved their Rocky Road!” – Bridget

 

“Hy was mal oor sy geskenk!” – Elmarie

 

“Die geskenkies het pragtig op die tafel gelyk.” – Erika

 

“Almal het gerave oor die verpakking.” – Greta

 

“Julle goed is bitter mooi en baie lekker.” – Haroldien

 

“They LOVED it, the goodies were fresh and delicious!” – Kerry

 

“So proffessioneel en so smaaklik!” – Elize

 

“Thank you, everyone loved the gifts.” – Lana

 

“Die mandjies het pragtig gelyk!” – Annet

 

“Ons kry net komplimente.” -  Marenda

 

“Julle geskenke is van harte waardeer.” - Christien

 

“Baie dankie vir julle moeite – ons waardeer dit iets verskrikliks.” -  Pieter

 

“I am so impressed by your service, that I started telling people here about you.” – Elsa, Canada

 
tml>